Collection: Gunstellinge
Hier vind jy die Afrikaanse liedjies waarmee generasies grootgeword het — van Baba Trein en Bobbejaan klim die berg tot Dapper Muis en ander tydlose gunstelinge. Dis die liedjies wat in kleuterskole gesing is, in sitkamers weerklink het en steeds vandag kinders laat saamklap, saamlag en saamleer. Bekend, eenvoudig en vol nostalgie — ’n versameling klassieke Afrikaanse kinderliedjies wat nooit oud word nie.
-
Baba Trein
Kyk & Luister -
Bobbejaan Klim die Berg
Kyk & Luister -
Die Alibama
Kyk & Luister -
Die Wiele van die Bus
Kyk & Luister -
Jan Pierewiet
Kyk & Luister -
Haas Das se Nuuskas
Kyk & Luister -
Hansie Slim
Kyk & Luister -
Heerlike Lente
Kyk & Luister -
Oom Olifant
Kyk & Luister -
Suikerbossie
Kyk & Luister -
Witborskraai
Kyk & Luister