1
/
of
1
Honey Hop Kids
Hansie Slim
Hansie Slim
Lirieke
Lirieke
Hansie slim, berg wil klim, in die wye wêreld in,
stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed.
Maar die moederhart is seer,
Hans is in die huis nie meer,
hoor nou net, moeder sug,
hardloop gou-gou terug.
’n Tydlose Afrikaanse liedjie oor dapper wees en weer huis toe kom. Met sagte ritme en eenvoudige woorde is dit ’n mooi sing-saam liedjie wat kinders help om saam te leer, luister en onthou.
Share

Laai jou gratis inkleur boek af
Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.