Collection: Leer & Groei
Ontdek liedjies wat kinders help om nuwe dinge te leer en selfvertroue te bou. Van goeie gewoontes en emosies tot die vyf sintuie — hierdie sing-saam liedjies maak leer eenvoudig, speels en maklik om te onthou. Perfek vir huis, skool en elke dag se groei-oomblikke.
-
Skoon Handjies
Kyk & Luister -
5 Sintuie
Kyk & Luister -
Jan van Riebeeck
Kyk & Luister -
Goggas
Kyk & Luister -
My Emosies
Kyk & Luister -
Klaasvakie
Kyk Hier -
Plant 'n Appelboom
Kyk Hier -
Vorms
Kyk Hier -
Vrugte & Groente
Kyk & Luister