1
/
of
6
Honey Hop Kids
Vrugte & Groente
Vrugte & Groente
Regular price
R 199.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 199.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek is in Afrikaans
Eben hou nie van groente nie, maar in ’n droom wys pratende vrugte en groente vir hom hoe elkeen sy lyfie sterk, gesond en vol energie maak. Toe hy wakker word, begin hy sy kos anders sien: nie as iets vervelig nie, maar as ’n kleurvolle reënboog wat hom help groei en speel.
Wat is ingesluit?
A5 Storieboek met oudioboek
Lees die verhaal saam of laat jou kind na die oudioboek luister terwyl hulle deur die boek volg.
A5 Inkleurboek
’n Kreatiewe inkleurboek wat kinders help om die verhaal op hulle eie manier te ontdek.
Vinyl-versamelstuk
’n Spesiale Honey Hop vinyl-versamelstuk wat die bundel ekstra besonders maak.
Boekmerk
’n Pragtige boekmerk om saam met die storieboek te gebruik.
Naamplakkers
Plak dit binne-in die storieboek en inkleurboek sodat jou kind sy of haar naam kan inskryf
Perfek vir:
Rustige leestyd by die huis, geloofsgebaseerde leer, Sondagskool, kleuterskole, geskenke en kreatiewe skermvrye aktiwiteite.
Bestel nou en laat jou kind die verhaal van Eben en sy reënboog bord- Vrugte & Groente lees, luister, inkleur en onthou.
Share

Laai jou gratis inkleur boek af
Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.
Ander boeke waarin jy moontlik kan belangstel
-
My Emosies
Regular price R 199.00 ZARRegular priceSale price R 199.00 ZAR -
Jona & die Groot Vis
Regular price R 199.00 ZARRegular priceSale price R 199.00 ZAR -
Vrugte & Groente
Regular price R 199.00 ZARRegular priceSale price R 199.00 ZAR -
Noag en die Ark
5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price R 199.00 ZARRegular priceSale price R 199.00 ZAR