Skip to product information
1 of 6

Honey Hop Kids

My Emosies

My Emosies

Regular price R 199.00 ZAR
Regular price Sale price R 199.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity
Hierdie boek is in Afrikaans
Malan beleef op een dag baie emosies — bly, hartseer, kwaad, skaam en bang — en elke gevoel word ’n klein maatjie in sy hart. Aan die einde leer hy dat al hierdie gevoelens normaal is, en dat sy hart groot genoeg is vir almal van hulle.
Wat is ingesluit?
A5 Storieboek met oudioboek
Lees die verhaal saam of laat jou kind na die oudioboek luister terwyl hulle deur die boek volg.
A5 Inkleurboek
’n Kreatiewe inkleurboek wat kinders help om die verhaal op hulle eie manier te ontdek.
Vinyl-versamelstuk
’n Spesiale Honey Hop vinyl-versamelstuk wat die bundel ekstra besonders maak.
Boekmerk
’n Pragtige boekmerk om saam met die storieboek te gebruik.
Naamplakkers
Plak dit binne-in die storieboek en inkleurboek sodat jou kind sy of haar naam kan inskryf
Perfek vir:
Rustige leestyd by die huis, geloofsgebaseerde leer, Sondagskool, kleuterskole, geskenke en kreatiewe skermvrye aktiwiteite.
Bestel nou en laat jou kind die verhaal van Malan & sy emosies, luister, inkleur en onthou.

View full details

Laai jou gratis inkleur boek af

Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.

Kyk & Luister