Skip to product information
1 of 1

Honey Hop Kids

Bobbejaan Klim die Berg

Bobbejaan Klim die Berg

Lirieke

Bo-be-jaan klim die berg
So haastig en so lastig

Bo-be-jaan klim die berg
So haastig en so lastig

Bo-be-jaan klim die berg
So haastig en so lastig

Bo-be-jaan klim die berg
Om vir Boere te vererg
Hoera vir die jollie bo-be-jaan

O, moenie huil nie
O, moenie treur nie
Boere lag nou weer en weer

O, moenie huil nie
O, moenie treur nie
Boere lag nou weer en weer

Bobejaan Klim die Berg is ’n vrolike, klassieke Afrikaanse kinderliedjie in Honey Hop se warm 3D-animasiestyl.

Met sy speelse ritme en herhalende lirieke sing kleintjies maklik saam terwyl die ondeunde bobbejaan teen die berg uitklim. Pret, lag en ligtheid maak dit perfek vir saamsing by die huis of in die klaskamer.

Eenvoudig. Aansteeklik. Eg Afrikaans.

View full details

Laai jou gratis inkleur boek af

Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie

Laai Af
1 of 3