Honey Hop Kids
Die Wiele van die Bus
Die Wiele van die Bus
Lirieke
Lirieke
Die wiele van die bus draai om en om,
Om en om, om en om.
Die wiele van die bus draai om en om,
Regdeur die dorp.
Die ruitveërs van die bus maak swiesh, swiesh, swiesh,
Swiesh, swiesh, swiesh, swiesh, swiesh, swiesh.
Die ruitveërs van die bus maak swiesh, swiesh, swiesh,
Regdeur die dorp.
Die toeter van die bus sê beep, beep, beep,
Beep, beep, beep, beep, beep, beep.
Die toeter van die bus sê beep, beep, beep,
Regdeur die dorp.
Die deure van die bus gaan oop en toe,
Oop en toe, oop en toe.
Die deure van die bus gaan oop en toe,
Regdeur die dorp.
Die bestuurder van die bus sê “Skuif terug,”
“Skuif terug,” “Skuif terug.”
Die bestuurder van die bus sê “Skuif terug,”
Regdeur die dorp.
Die babas op die bus sê “Wah, wah, wah,”
“Wah, wah, wah,” “Wah, wah, wah.”
Die babas op die bus sê “Wah, wah, wah,”
Regdeur die dorp.
Die mammas op die bus sê “Ssh, ssh, ssh”
“Ssh, ssh,ssh” Ssh, ssh, ssh”
Die mammas op die bus sê “Ssh, ssh, ssh
Regdeur die dorp.
’n Vrolike sing-saam liedjie vol aksie en klanke wat kinders laat beweeg en saam lag! Van “swiesh, swiesh” tot “beep, beep” en “wah, wah” — hierdie bekende gunsteling is perfek vir speeltyd, ritte in die kar en lekker saam sing regdeur die dorp.
Share

Laai jou gratis inkleur boek af
Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.