Skip to product information
1 of 1

Honey Hop Kids

Jan Pierewiet

Jan Pierewiet

Lirieke

Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, staan stil.
Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, staan stil.
Goeie môre my vrou, hier's 'n soentjie vir jou.
Goeie môre my man, daar is koffie in die kan.

’n Speelse, tydlose Afrikaanse liedjie vol groetjies, lag en lekker saam-sing. Met eenvoudige herhaling en vrolike woorde is dit perfek vir handeklappies, beweging en oggendpret saam met die hele gesin.

View full details

Laai jou gratis inkleur boek af

Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.

Laai Af
1 of 3