1
/
of
1
Honey Hop Kids
Stap Soldaaitjie
Stap Soldaaitjie
Lirieke
Lirieke
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie,
'n ry soldaatjie nie,
'n vlieg soldaatjie nie.
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie,
maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer.
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie,
'n ry soldaatjie nie,
'n vlieg soldaatjie nie.
Ek is nie 'n skiet soldaatjie nie,
maar ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer.
Is jy ’n stap-soldaat? Of ’n ry-soldaat? Of dalk ’n vlieg-soldaat?
Nee? Dan is hierdie lied vir jou!
Kom ons sing saam oor die belangrikste soort soldaat van almal —
’n Jesus se soldaatjie.
Share

Laai jou gratis inkleur boek af
Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.