Skip to product information
1 of 1

Honey Hop Kids

Ou Macdonald het 'n plaas

Ou Macdonald het 'n plaas

’n Vrolike Afrikaanse weergawe van Ou MacDonald het ’n plaas waar kinders verskillende plaasdiere soos koeie, varkies, eendjies, skape en perde ontmoet. Deur die dieregeluide saam te sing, leer kinders om plaasdiere en hul unieke klanke op ’n prettige manier te herken.

View full details

Laai jou gratis inkleur boek af

Laai die inkleur boekie af wat by die video pas. Perfek vir kreatiewe speeltyd of rustige oomlikke na die storie.

Laai Af
1 of 3